Sunday, February 8, 2015

Kiddieklappie Kamp - 6/7 Februarie 2015

Ons het 'n heerlike KiddieKlappie Kamp gehad hierdie naweek... die Duikertjies voor hulle kamer...
 Ons maak gereed om ons Voortrekker wapen magnete te maak.

 Wat 'n spesiale foto!  Al 8 ons dogtertjies in 'n kring...
 Ons moes 'n vaandel verf.. dankie Tannie Steph vir jou kunstige handewerk!
 Die duikers tree aan vir lantern bekruip...
 Met nuwe krag vroeg die volgende oggend word daar lekker gespeel...
 Daarna is hulle op 'n toer deur die Willem Prinsloo museum...


 Skryf met 'n gansveer pen en ink... Arashel...
 Chante
 Kath
 Elzaan
 Xane
 Carla
 Nikha
 Lielan
 Daarna het hulle 'klei-osse' gemaak... sommiges het meer geneig na 'n draak of  sommer net 'n bol klei...ha ha... maar dit was groot pret.
 Carla - ons oulike nuwe maatjie!

 Die afkoel in die swembad na die uitstappie was net die ding vir die moee warm lywe...
 So lyk die einde van 'n suksesvolle kamp... 

Dankie Tannie Nicci en Tannie Ilze vir 'n heerlike kamp... en dankie vir die ouers wat saamgegaan het... Stephanie, Ninette en Anriette - ek wardeer julle verskriklik baie!

No comments:

Post a Comment